Posted by: windhoekhigh | July 22, 2007

WHS kern van Namibië onder 19 Krieketspan

DIE Namibiese o.19-krieketspan gaan van 25 tot 30 Augustus aan die Internasionale Krieketraad se kwalifiseringstoernooi vir die junior wêreldbeker vir onder19-spelers in Benoni, Suid-Afrika, deelneem. Die wenner van die toernooi kwalifiseer vir aanstaande jaar se Wêrelbeker vir o.19’s wat in Kuala Lampur in Malysië gedurende Februarie 2008 sal plaasvind.

Vier huidige WHS leerlinge, vier oud WHS-ers asook die afrigter, Deon Kotzé, is ‘n oud leerling van WHS.

1. Huidige WHS leerlinge:
– Hendrik Marx
– Raymond van Schoor
– Elandré Oosthuizen
– Martin van Niekerk

2. Oud WHS leerlinge
– Dawid Botha
– Morné Engelbrecht
– Tiaan Louw
– Ewald Steenkamp

Op die foto agter van links is LP van der Westhuizen (o/k), Ewald Steenkamp, Tiaan Louw, Hendrik Marx, Dawid Botha, (k), Claude Bouwer, Keady Strauss en Deon Kotzé (afrigter). Voor van links is Sean Silver, Raymond van Schoor, Pikky Ya France, Ashley van Rooi, Elandré Oosthuizen, Morné Engelbrecht, en Martin van Niekerk.

Foto: Wiets Coetzee (Republikein)

019 Nam Krieketspan


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Categories

%d bloggers like this: